Skip to main content

Moenie mense met gestremdhede agterlaat nie

​“Jy kan 'n nasie oordeel aan die manier waarop hy sy mees kwesbare burgers behandel." Hierdie aanhaling word aan 'n verskeidenheid bekende geskiedkundige...

US stel nuwe Beleid oor Gestremdheids-toegang bekend

​Gestremdheid is in 'n meerdere of mindere mate deel van ons en ons daaglikse lewe. Ek is seker jy ken mense met gestremdhede, hetsy 'n familielid, iemand in...

Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO)

In ooreenstemming met sy Leer-en-onderrig-beleid, het die Universiteit Stellenbosch die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) in 2005...

L&O Seminaar: Dekolonisering van die Wetenskapkurrikulum: kan “Legitimation Code Theory” ’n pad vorentoe wys?

​Die L&O seminaar het plaasgevind op 6 September 2018. Die aanbieder was Dr Hanelie Adendorff en die onderwerp was: Dekolonisering van die Wetenskapkurrikulum...

Verrassings elke dag vir US se Diere-Tuberkulose Navorsingsgroep

Jy kan soveel planne maak soos jy wil, die Kruger Wildtuin het sy eie agenda, soos lede van die Diere-TB Navorsingsgroep uitgevind het tydens hulle onlangse...

Auxin: STRAFREG 171-VIDEOPROJEK: ʼn STRAFREGDOSENT TOETS NUWE WATERS

SOL AUXIN SESSIE, 22 AUGUSTUS 2018 te Den Bosch, van 12h45 – 13h45 Dr Mary Nel, senior dosent in Kriminele Reg, Department Publieke Reg in die Regsfakulteit...

100 Jaar van uitnemendheid gevier by Voedselwetenskap

Maties spog met 'hoë-gehalte' onderrrig in voedselwetenskap Alumni van Voedselwetenskap het op 7 Augustus 2018 saam gekuier en deur die oë van onder andere...

Uitheemse dennebome het Knysna-brand aangevuur

Uitheemse dennebome het Knysna-brande aangevuur Die vervanging van natuurlike fynbosplantegroei na uitheemse denneboomplantasies in die Suid-Kaap, en die...

Streek-konferensie Verlengde Graadprogramme

​Hierdie inligting is tans slegs in Engels beskikbaar. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Elsabé Daneel kommunikasie-werkswinkels weer ‘n reuse sukses!

Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as aktrise daarin opgetree. Sy is 'n...
Subscribe to