"Ja, ons kan, ja ons het en ja ons sal." Dit was die inspirerende woorde en aanmoediging van dr Geraldine Fraser-Moleketi, kanselier van die Nelson Mandela...
Die afgelope twee dekades sien ons golwe van xenofobiese geweld waarin die onderskeid tussen Suid-Afrikaanse burgers en nieburgers op onmenslike wyse...
Wiskundiges in Afrika help om innovasie op die kontinent te dryf, maar kry nie altyd die erkenning wat hulle toekom nie. Só het prof Oluwole Makinde van die...
Militêre sielkundiges lewer ʼn konstruktiewe bydrae tot die lewens van soldate en hul families om die ons land en die kontinent te beskerm. Só het prof Gideon...
'n Landkunsprojek wat fokus op die landbousektor neem tans vorm aan tussen koringlande in die Overberg in die Wes-Kaap. Die installasiekunsprojek getiteld “Die...
As deel van die Ubuntu-dialoogreeks en Vrouemaand het die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) en die US Museum onlangs ’n gesprek...
In 'n eerste vir die Universiteit Stellenbosch, het drie van die instelling se voorste vroue-wetenskaplikes Donderdag (23 Augustus 2018) skoonskip gemaak by die...
Die Parlement het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy eeuwording vanjaar, en erkenning gegee aan die instelling se “bydrae as 'n nasionale...
Die regte biochemiese toetse om diabetes mellitus vroeër op te spoor kan die swaar las van hierdie siekte op die gesondheidstelsel en plaaslike gemeenskappe...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende...