Skip to main content

Maties wil studentehonger met reuse insameling beëindig

R10 miljoen in 100 dae om volhoubare voedselbanke op die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse te skep om te verseker dat geen Matie vir die volgende drie jaar op...

Diversiteit skep 'n dinamiese werkplek

​Hoewel geslagsgelykheid al eeue lank bespreek word, bly dit 'n omstrede onderwerp. Twee vooraanstaande navorsers op die gebied, Ronald Burke en Susan...

Dr Luhabe inspireer toekomstige leiers by FVZS-erelesing

“Ons het leiers met durf en visie nodig. Ons het leiers nodig wat aktief betrokke kan raak waar daar geen verandering is nie en ons het leierskap nodig wat ons...

Geïntegreerde jaarverslag nou beskikbaar

​'n Eksemplaar van die US se geïntegreerde jaarverslag – wat die Raad op 18 Junie goedgekeur het – is voor die sperdatum van 30 Junie by die Minister van Hoër...

FGGW bied in 2019 voorgraadse program in Verpleegkunde aan

​Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch sal met ingang 2019 ʼn Baccalaureus in die Verpleegkunde aanbied...

Totsiens, Martie van der Linde

Die Universiteit Stellenbosch (US) se eie “koningin van funksies” is nie meer met ons nie. Martie van der Linde, Bestuurder: Verhoudingsbou in die Afdeling...

#VrouevanUS: Navorsingsprojek oor bariatriese chirurgie op dreef

Die samelewing het nie veel simpatie met oorgewig mense nie... “Selfs in mediese geledere glo mense soms verkeerdelik oorgewig mense moet bloot minder eet...

Hoeveel vroue het ’n mens nodig?

Mans wat poligamie beoefen, is narsiste, en vroue wat daarmee vir lief neem, is touopgooiers wat gewoon aanvaar dat mans meer as een vrou in 'n verhouding...

Fasiliteitsbestuur loods nuwe geïntegreerde werkplekbestuurstelsel

As deel van 'n inisiatief om te verseker dat operasionele bedrywighede geoptimaliseer word, word bestuur verbeter en stelsels geïntegreer deur die gebruik van...

SciMathUS help studente hulle drome verwesenlik

'n Bekende Confucius-aanhaling lui: “Kies 'n loopbaan wat jy geniet, dan sal jy nie 'n dag in jou lewe hoef te werk nie." Vir die studente in die Universiteit...
Subscribe to