Skip to main content

Waarom die stryd teen seksuele geweld belangrik is vir die Suid-Afrikaanse dekolonisasieprojek

​Grusame voorvalle van verkragting, seksuele aanranding en seksuele teistering is so algemeen in Suid-Afrika dat die land bekend is as die “...

Lees in laerskool moet nasionale prioriteit wees – opvoedkunde-kenner

Die probleem van laerskoolleerders wat nie kan lees nie moet as 'n nasionale krisis verklaar word én behoort 'n nasionale prioriteit te wees wat ook beduidende...

Die US-Mandela-skakel

Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela se lewe deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US)...

Syfers vertel die suksesverhaal van die 2018 Schumann-medaljeontvanger

Toe Gerben Draaijer, die ontvanger van die 2018 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, as...

Taalleerhub bevorder kulturele diversiteit

Die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela het eenmaal gesê: “As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom...

Die USB stel nuwe aanlyn-sakekennisplatform bekend

Die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB) het onlangs sy nuwe aanlyn-platform, USB Management Review, met sakekennis-artikels wat op navorsing...

US beklemtoon solidariteit met die veldtog teen geslagsgeweld

In die aanloop tot Vrouemaand wil die Universiteit Stellenbosch (US) sy solidariteit met vroue en mans beklemtoon wat dwarsoor die land in die veldtog teen...

Biblioteek- en Inligtingsdiens open Eeufeesuitstalling

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op Vrydag (27 Julie 2018) sy Eeufeesuitstalling geopen. Dit uitstalling bied 'n...

Kommersialisering van toegang tot satellietdata kan bewaringspogings belemmer

ʼn Besluit deur die United States Geological Survey (USGS) om die moontlikheid van kommersialisering van toegang tot satellietdata wat deur bewaringsagentskappe...

Siyakhula en Visie 2040

​Met die bekendstelling van die Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019– 2024 het die Rektor en Visekanselier prof Wim de Villiers 'n kragtige nuwe visie vir...
Subscribe to