Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer is –...
'n Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of South Africa voorberei is...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied vanaf 30 Julie tot 3 Augustus 2018 sy sesde Biblioteeknavorsingsweek aan. Vanjaar is die tema 'Navorsing in Aksie'...
Ons spreek met groot hartseer ons diepste medelye uit met Prof Bongani Mawethu Mayosi se familie, vriende en kollegas. Prof Mayosi is Vrydag 27 Julie oorlede...
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Wibke de Villiers, Mohamad Pourbehi, and Dr Stephan Zeranka (who obtained his PhD qualification during the December...
Die Suid-Afrikaanse program wat antiretrovirale (ARV) behandeling aan moeders gee om te voorkom dat hulle MIV aan hul babas oordra tydens swangerskap en...
“In die Burger-familie val die appel seker nie te ver van die boom nie." Só skerts Johan Burger (85), 'n oudstudent van die Universiteit Stellenbosch (US), wat...
Die missie van die Universiteit Stellenbosch (US) om deel van die breër gemeenskap te wees en in die jeug van die toekoms te belê, is weer in die week van 25...
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Six delegates from the Department of Process Engineering recently attended the 30 th European Symposium on Applied...
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. The 27th Annual Conference of the International Association for Management of Technology (IAMOT) took place from...