Die Botaniese Tuin van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas akkreditasie van die Botanic Gardens Conservation International (BGCI) ontvang as ʼn botaniese...
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se visie om gesondheid en gelykheid te bevorder...
Die brandstofheffing as bron van inkomste vir die regering is vinnig besig om sy vermoë te verloor om inkomste doeltreffend te genereer, sê prof Stephan...
Al ooit gewonder hoe die lewe sou wees as jy jou kos by die Neelsie kon bestel terwyl jy nog iewers anders is? Verbeel jou 'n beter studentelewe met fantastiese...
Die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe is ʼn HOOP Projek-inisiatief in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe van die Universiteit...
Prof Steve Fuller, 'n wêreldbekende sosioloog van die Universiteit van Warwick in die Verenigde Koninkryk wat in wetenskap- en tegnologiestudie spesialiseer...
Navorsing oor vroueskoolhoofde en onderwysleierskap draai om twee dominante narratiewe. Die een handel oor vroue se stryd om toegang tot leiersposte te bekom –...
Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior...
Die onteiening van kommersiële grond en plase kan voedselsekuriteit en die groei in landbou negatief beïnvloed, skryf Wandile Sihlobo en Johann Kirsten in 'n...