ʼn Aansoek is vandag (8 Augustus 2018) by die Wes-Kaap Hooggeregshof ingedien waarin die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, Summit Financial Partners (Summit...
Die aanleer van kommunikasievaardighede gaan waarskynlik 'n toenemend belangrike plek in die mediese kurrikulum van die Universiteit Stellenbosch (US) inneem...
“Get your cape on ..." So begin die temalied van die nuwe reeks DC Super Hero Girls, waarna ek die ander dag saam met my dogter gekyk het. In die storie staan...
Min families kan aanspraak maak op ’n geskiedkundige band met die Universiteit Stellenbosch (US) wat al só lank bestaan en só stewig is as dié wat die Roos...
Die toekoms lyk blink vir ses Matiestudente wat beurse ontvang het van die Tomorrow Trust, ’n ruimhartige skenker van die Universiteit Stellenbosch (US) en ’n...
Ons benodig steeds u ondersteuning. Dit was prof Wim de Villiers se boodskap aan donateurs by twee sake-ontbytgeleenthede vroeër vanjaar in onderskeidelik...
Vyftig verdienstelike hoërskoolleerders kan ’n tweede kans verdien om hul eksamenpunte in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verbeter en toelating tot...
Studente wat beurse benodig, asook verskeie projekte aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags voordeel trek uit ’n finansiële inspuiting van meer...
As geliefde en legendariese dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Sampie Terreblanche baie jongmense as denkleiers help vorm, en nou, danksy...
Die naam Henk Seymore sal voortleef danksy ’n erflating van R1 169 834,14 wat hy vroeër vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) nagelaat het. Seymore,...