Militêre sielkundiges lewer ʼn konstruktiewe bydrae tot die lewens van soldate en hul families om die ons land en die kontinent te beskerm. Só het prof Gideon...
'n Landkunsprojek wat fokus op die landbousektor neem tans vorm aan tussen koringlande in die Overberg in die Wes-Kaap. Die installasiekunsprojek getiteld “Die...
As deel van die Ubuntu-dialoogreeks en Vrouemaand het die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) en die US Museum onlangs ’n gesprek...
In 'n eerste vir die Universiteit Stellenbosch, het drie van die instelling se voorste vroue-wetenskaplikes Donderdag (23 Augustus 2018) skoonskip gemaak by die...
Die Parlement het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy eeuwording vanjaar, en erkenning gegee aan die instelling se “bydrae as 'n nasionale...
Die regte biochemiese toetse om diabetes mellitus vroeër op te spoor kan die swaar las van hierdie siekte op die gesondheidstelsel en plaaslike gemeenskappe...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs, in vennootskap met die LaunchLab en Innovus, vir die eerste keer 'n hackathon – ʼn geleentheid waar vernuwende...
Eerw Mwawi Chilongozi, 'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US), is die wenner van die internasionale Anders Bäkstrom Prys, wat pas die eerste keer...
'n Groep navorsers en onderwysers wat daarin belangstel om aan burgerlike wetenskapsprojekte deel te neem, het vanaf 9 tot 11 Julie 2018 aan 'n drie-dagse...
In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch (US) se voorneme om denkleiers vir die toekoms te kweek en ná 'n transkripsie-akkreditasieproses deur die...