Toe Gerben Draaijer, die ontvanger van die 2018 CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, as...
Die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela het eenmaal gesê: “As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom...
Die Universiteit van Stellenbosch se Bestuurskool (USB) het onlangs sy nuwe aanlyn-platform, USB Management Review, met sakekennis-artikels wat op navorsing...
In die aanloop tot Vrouemaand wil die Universiteit Stellenbosch (US) sy solidariteit met vroue en mans beklemtoon wat dwarsoor die land in die veldtog teen...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op Vrydag (27 Julie 2018) sy Eeufeesuitstalling geopen. Dit uitstalling bied 'n...
ʼn Besluit deur die United States Geological Survey (USGS) om die moontlikheid van kommersialisering van toegang tot satellietdata wat deur bewaringsagentskappe...
Met die bekendstelling van die Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019– 2024 het die Rektor en Visekanselier prof Wim de Villiers 'n kragtige nuwe visie vir...
Die einde van Julie 2018 – die maand waarin Nelson Mandela deur middel van verskeie sosiale impakaktiwiteite van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer is –...
'n Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of South Africa voorberei is...
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied vanaf 30 Julie tot 3 Augustus 2018 sy sesde Biblioteeknavorsingsweek aan. Vanjaar is die tema 'Navorsing in Aksie'...