Skip to main content

Toasties for Tummies-inisiatief

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed om 10 000 toebroodjies te berei by die opkomende Toasties for Tummies-geleentheid wat op 27 Julie 2018 by die...

Maties deel van seëvierende SA studentesewesspan

Die SA studentesewesspan het onlangs die FISU Wêrelduniversiteite-seweskampioenskap in Swakopmund gewen. Hulle het die verdedigende kampioene, Australië, twee...

SIGLA professor vorm deel van internationale navorsingspan

​Druk deur lidlande en samelewings op internasionale organisasies soos die Afrika Unie, Europese Unie en die Verenigde Nasies om uitgawes aan vredesoperasies te...

Nuwe mede-direkteur vir Confucius Instituut

​Dit is 'n nuwe hoofstuk vir die Confucius Instituut by Universiteit Stellenbosch (CISU) met die aanstelling van dr Ying Wang as mede-direkteur. Dr Wang sal aan...

US-personeel lewer kommentaar op nuwe Visie, Strategiese Raamwerk

Meer as 100 personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (24 Julie 2018) by die Endlersaal byeengekom om te luister hoe prof Wim de Villiers...

US stel nuwe Visie en Strategiese Raamwerk bekend

“Ons visie is om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees wat wêreldwyd as uitstekend, inklusief en innoverend erken word, en waar ons kennis...

US wil Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit word

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn nuwe visie wat die instelling posisioneer om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit" te word wat...

Video: 'Nuwe visie neem ons saam vorentoe'

ʼn Videoboodskap deur Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor die instelling se nuwe Visie 2040, en die kern temas...

Visie en Strategie Proses

In Julie 2016 het 'n taakgroep die proses begin om die visie en strategie van die Universiteit Stellenbosch te hersien. Die voorsitter van dié taakgroep, prof...

Meer oor US100 #Move4Food

1. Waarom die US100 #Move4Food-veldtog? Die Move4Food-veldtog spruit uit ons suksesvolle #US99-veldtog, wat daarop uit was om studenteskuld te verlig. Met...
Subscribe to