Die Universiteit Stellenbosch (US) se tegnologie-oordrag maatskappy Innovus het oor die jare gehelp om verskeie afwentelmaatskappye op die been te bring. Een só...
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2018 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek...
Dr. Brink van Zyl is aangestel as die nuwe departementshoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Veekundige Wetenskappe. “Die landbousektor...
Prof Ian Couper, internasionaal gerekende kenner op die gebied van landelike gesondheid, is op die 15de Wêreldkonferensie oor Landelike Gesondheid met 'n...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het mnr Ainsley Moos Maandag (18 Junie 2018) by sy tweede geskeduleerde vergadering tot ondervoorsitter verkies...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek het 'n skriftelike voorlegging ingedien by die Nasionale Tesourie om vroulike higiëniese produkte by die lys...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by die liggaam se tweede geskeduleerde vergadering vir die jaar, op Maandag 18 Junie 2018, 'n nuwe visie en...
Die doel van hierdie kommunikasie is om u in te lig oor die Wiley-tydskrifinhoud waartoe Universiteit Stellenbosch steeds toegang het, asook die alternatiewe...
Dr Cletos Mapiye, ʼn senior lektor in die Departement Veekundige Wetenskappe aan Stellenbosch Universiteit, het onlangs ʼn toekenning van die Wêreld Akademie vir...
Oorlewendes van padongelukke, aanranding en geweldsmisdaad benodig dikwels rehabilitasie, en so ook mense met osteoartritis, amputasies, en diegene wat voorheen...