Skip to main content

Persverklaring deur SACoMD

Die Suid-Afrikaanse Komitee van Mediese Dekane (SACoMD) is 'n vereniging wat geskep is om die gesamentlike interaksie te fasiliteer van Mediese Dekane met ander...

Innoverende nuwe US-module bevorder diversiteit onder studente

“In Suid-Afrika én by die Universiteit Stellenbosch kom ons uit 'n verdeelde verlede, wat dit noodsaaklik maak dat ons onderrig en kurrikula so ontwerp word dat...

Ukwanda bied kritieke navorsingsplatform

“Jy kan oral navorsing doen. Die hele wêreld is ʼn laboratorium vir die ondersoekende brein," het prof Nulda Beyers die bekende geneesheer, Martin Fischer...

US vier Wêreld-omgewingsdag

Vandag (5 Junie) is Wêreldomgewingsdag, 'n inisiatief wat in 1974 deur die Verenigde Nasies (VN) se Omgewingsprogram begin is. Sedertdien het dit gegroei tot 'n...

NASA stuur helikopter Mars toe

Die ruimte-agentskap NASA beplan om in 2020 'n klein helikopter na Mars te stuur in die voortgesette soeke na lewe op die rooi planet. Só het dr Japie van Zyl...

Menseregte in die kollig by Afrika-dag simposium

Afrika-dag bied die geleentheid om ons Afrika-identiteit te vier en om te herontdek wat dit beteken om van Afrika te wees, het dr Leslie van Rooi aan...

Palmiet-vleilande verdwyn vinnig

Palmiet-vleilande bied belangrike ekosisteemdienste aan die samelewing, maar is in so 'n kritieke toestand dat indien ons nie nou optree nie, hulle dalk...

Organisasies benodig robuuste strategiese argitektuur vir sukses

Organisasies het 'n robuuste strategiese argitektuur nodig om mededingend en suksesvol te wees in 'n snelveranderende wêreld. Dit was een van die...

Nolene Singh ontvang toekenning vir innovasiebestuur

ʼn Personeellid van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (31 Mei 2018) nasionale erkenning ontvang vir haar bydrae tot innovasiebestuur in Suider...

Regulering van studentegelde ondermyn universiteite se onafhanklikheid

In ʼn meningsartikel wat Woensdag (30 Mei 2018) op die Businesslive-webtuiste verskyn het, skryf Profs Stan du Plessis (Bedryf en Finansies) en Willem Boshoff...
Subscribe to