Mev Sindiswa Busuku-Mathese het die 2018 Ingrid Jonker Prys gewen vir haar debuut-digbundel, Loud and Yellow Laughter. Die prys word in alternatiewe jare...
Die Departement Kurrikulumstudies aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs verskeie onderwysers en hoofde genooi om onderwysstudente in hul finale jaar toe...
Die Energie-navorsingsprogram*, gefinansier deur die Nasionale Departement Wetenskap en Tegnologie en geadministreer deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS)...
'n Eerstejaar mediese student, Keaton Harris, is een van net 21 jongmense van oor die wêreld wat gekies is om deel te neem in die Young Sustainable Impact (YSI)...
Met 'n liggaamsgewig van slegs vyf gram, is die nuutontdekte dwergvlermuis van Gorongosa Nasionale Park in Mosambiek nou amptelik Afrika se kleinste...
Om die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufees te herdenk, het ons nog ʼn eerste behaal deur ʼn liefdadigheidspan vir die Kaapstad-fietswedren, wat op 11 Maart...
Die Universiteit Stellenbosch(US) doen sy deel om aan die ernstige waterbeperkings te voldoen en het sy waterverbruik suksesvol met 45% verminder. Die US kon...
Professor Soon Nel, hoogleraar in Bestuursrekeningkunde en Finansiële Bestuur en adjunkdirekteur van die Skool vir Rekeningkunde, het sy intreerede op 10 Mei...
Herdenkings bring herinneringe. Fakulteit Agriwetenskappe se eeufeesdinee by Spier het ons gedagtes teruggeneem na middagprakties op Welgevallen of ver uit die...
Navorsers verbonde aan die Fakulteit van AgriWetenskappe help baan die weg vir genetiese navorsing en die toekomstige toepassings daarvan, plaaslik én...