Landbounavorsing behels die “mees komplekse integrasie van wetenskaplike dissiplines in studies en ontwikkelingstrewes”, aldus Prof. Leopoldt van Huyssteen...
Die kollig val op Suid-Afrikaanse Chenin blanc-wyne in 'n nuwe studie waarin die sensoriese ruimte van wyn met datamyn- en masjienleer-tegnieke uitgebeeld word...
Talent het geseëvier by die afgelope Molassesêr-kompetisie en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens bewys hulle...
Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom (IE) word jaarliks in April oor die hele wêreld heen gevier. Die jaarlikse Wêrelddag vir IE beklemtoon die rol wat...
Die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek maak gereed om hof toe te gaan in nóg 'n moontlike baanbrekersaak, dié keer as verteenwoordiger van die Suid...
Voertuigtender Voertuie kan op Woensdag 16de Mei 2018 vanaf 8h30 – 16:00 by US Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de...
Ons weet goed hoeveel voordele oefening vir jou fisiese gesondheid inhou – dit hou jou gewig in toom, verminder jou risiko vir hartsiekte en tipe 2-diabetes, en...
By die Universiteit van Stellenbosch sal 'n kurrikulumvernuwingsprojek lei tot die "dekolonisering" van ten minste 10 akademiese programme, insluitend medisyne...
As jy middels soos alkohol en onwettige dwelms gebruik, loop jy ʼn groter risiko vir selfbeskadiging en ander vorme van selfdood-gedrag wat ernstige openbare...
'n Internasionale reisende uitstalling wat deur die Verenigde State se Holocaust Memorial Museum byeen gebring is en lig werp op die Nazi-bewind se 'wetenskap...