Skip to main content

Ingenieurswese Winterweek

Sien, hoor en ervaar wat dit is om 'n ingenieur te wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese Winterweek (vir Graad 11 en 12-leerders)...

US-kundiges ontvang toekennings van Akademie vir Wetenskap en Kuns

Navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) tel weer vanjaar onder diegene wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul...

Studente versterk band tussen menslike en planetêre gesondheid

“Daar is ʼn gevestigde verband tussen menslike welsyn en ʼn volhoubare bestaan. Ons is hier om seker te maak dit bly sterk," sê Sibongumenzi Mtshali, die nuwe...

Doen nou aansoek vir Google se Deep Learning Indaba

​Aansoeke is nou oop vir deelname aan die tweede Deep Learning Indaba wat van 9 tot 14 September 2018 by Stellenbosch Universiteit plaasvind. Dit is 'n unieke...

Military Academy Celebrates Centenary with Stellenbosch University

The Military Academy participated in Stellenbosch University's Centenary celebrations on Saturday, March 2018. The day started with a commemorative march from...

Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2018

Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig sal gedurende die...

US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL")

US kortkursus oor die Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (“SoEL") Hierdie 12-krediet kortkursus fokus op leierskap in en die Akademieskap van Onderrig en...

Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) 2018

Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) In ooreenstemming met sy Leer-en-onderrig-beleid ( LEER-EN-ONDERRIGBELEID.pdf ), het die...

Nagraadse programme 2019

​Die Fakulteit Opvoedkunde bied honneursprogramme aan gegrond op 'n gemengdeleer-model. Studente kan vir een van die volgende programme aansoek doen:​ Hons BEd...

PRONTAK openingsdag by STIAS

Hierdie jaar se PRONTAK (Professionele Onderrigsontwikkeling vir Akademici) program het op 21 Mei afgeskop by STIAS. Die opening was bygewoon deur 87 akademici...
Subscribe to