Skip to main content

Workshop on modelling South Africa’s future power system

Hierdie berig is slegs in Engels beskikbaar. “Coordinated research on the modelling of future power systems within the context of increasing renewable energy...

Maties HP stel Sporttegnologie- en Oefeninginnovasiebestuurder aan

​Die doel is om aandag te gee aan die groeiende behoefte in die tersiêre sportomgewing om innoverende maniere te vind om die oefenpotensiaal van studente-atlete...

Navorsing om die wêreld te verander

​Hierdie inhoud is slegs in Engels beskikbaar. “So what do you actually DO during all the hours when you're not lecturing? Surely you have a nice easy job? If I...

FGGW open ʼn 'biblioteek van die toekoms'

​​“Dit voel soos ʼn spasie vol suksesstories wat wag om te gebeur. Dankie dat julle dit vir ons geskep het." ʼn Student aan die Universiteit Stellenbosch het...

Inwyding van die Afrikadag-lesingreeks: Sosiale samehang in Suid-Afrika is moontlik

“Teen die tyd dat swart en wit Suid-Afrikaners op die ouderdom van 18 universiteit toe gaan, is hulle kop klaar deurmekaargekrap. Die skool wat hulle bygewoon...

Akademici slyp wetenskapstemme by Conversation-werkswinkel

​Dertig akademici van die Universiteit Stellenbosch (US), gretig om hulle vaardighede ten opsigte van die skryf van wetenskap vir die algemene publiek te...

Departement Afrikaans bied internasionale konferensies oor vertaling en tolking aan

​Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch (US) bied vandeesmaand twee internasionale konferensies oor tolking en vertaling aan...

US Museum bied gesprek oor rol van struggle-liedere aan

“Nkosi Sikelel' iAfrika" (“Lord bless Africa"), “Ndodemnyama" (“Beware, Verwoerd!") en “Sikalela Izwe Lakithi" (“We protest for our land") is maar net 'n paar...

US se Akile Khoza ding mee om Mej SA-kroon

Die 23-jarige Akile Khoza, ʼn Magisterstudent in Neurowetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 12 finaliste in die jaarlikse Mej. Suid...

Justine se visier is op Tokio 2020

“Ek is jammer dat ek nie weer aan 'n Varsity Atletiek-byeenkoms sal deelneem nie. Ek het die kompetisie oor die afgelope paar jaar sien ontwikkel en dit was 'n...
Subscribe to