Skip to main content

Huidige studente maak kragtige stellings aan ywerige voornemende studente op Ope Dag 2018

​ Iemand het een keer gesê om universiteit toe te gaan is ‘n bietjie soos om “die heelal te betree”. Alles is verwarrend en enorm. Dis hoekom die personeel en...

Madonsela spreek studente toe by die FVZS-diskoerskafee

“Ons het onverskrokke leierskap nodig in Suid-Afrika. Leiers wat hoop skep en op die doelstellings van die Grondwet let." Prof Thuli Madonsela het hierdie...

#Maties100 gereed vir Kaapstadse Fietstoer

​#Maties100 gereed vir Kaapstadse Fietstoer Ter herdenking van die Universiteit Stellenbosch (US) se eeuwording, sal 'n groot groep personeellede, studente...

Wetenskapkafee by Woordfees

Ons staan aan die vooraand van die vierde industriële revolusie. Die moderne Westerse leefstyl lei tot 'n onrusbarende toename in leefstylsiektes soos kanker...

PynSA se volgende president ’n dokter van Stellenbosch Universiteit

​Dr Sean Chetty, adjunkhoof van die Departement van Anestesiologie en Kritieke Sorg by die Universiteit Stellenbosch, is onlangs verkies tot vise-president van...

‘SA bankstelsel taamlik veerkragtig’

Die banksektor, finansiële krisisse en die bevordering van finansiële stabiliteit. Dit is 'n paar van die kwessies wat prof. Francois Groepe, adjunkpresident...

Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels

​​​​​​​​​Uitnemendheid en innovasie bevorder by US-winkels​ Die Universiteit Stellenbosch (US) het nog altyd na uitnemendheid gestreef en streef dieselfde...

US smee bande met Universiteit van Illinois in Urbana-Champaign, VSA

Die Universiteit Stellenbosch (US) het bande gesmee met een van die top navorsingsuniversiteite in die VSA vir moontlike navorsingsamewerking. Prof Wim de...

Suid-Afrika se 2018-begroting en die belastingimplikasies daarvan

Die volgende artikel is deur Sibonelo Radebe geskryf en in The Conversation van 21 Februarie 2018 gepubliseer: Suid-Afrika se nasionale begroting van 2018 het '...

Hulde aan uitmuntende wiskunde-dosent

Die Universiteit Stellenbosch (US), die Fakulteit Opvoedkunde en die Departement Kurrikulumstudie betreur die dood van 'n uitmuntende wiskunde-dosent, Dr Helena...
Subscribe to