Skip to main content

Tuiskoms 2018: Matieland roep!

Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar. Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van 1 tot 5 Maart 2018 op ons...

Plaaslike swemmers skitter in Coetzenburg-swembad

SA swemmers Erin Gallagher, Rebecca Meder en Ayrton Sweeney het vir opwindende aksie gesorg by die SA Swem Grand Prix wat die naweek by Coetzenburg gehou is...

Steyn, Brody dien op US-raad

Mnr George Steyn en mnr Hubert Brody sal as lede van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad vir die termyn 2 April 2018 tot 1 April 2022 dien. Ooreenkomstig...

Ramaphosa moet die heropbou van instellings en ekonomiese beleidmaking verenig

Die volgende artikel deur prof Mark Swilling, uitgelese professor van Volhoubare Ontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch, is op 19 Februarie 2018 deur...

Grondkunde nagraadse student presteer by African Combined Congress 2018

​Die Departement Grondkunde het die Afrika-Gekombineerde Kongres 2018 van die Grond- en Plantverenigings van Suid-Afrika by Ratanga Junction in Kaapstad...

Hoe #US99 lewens verander het

“Lewensveranderend", “dankbaar" en “nog onwerklik". Dit is hoe 'n paar gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs hulle gevoel beskryf het toe...

100% Stellenbosch’ wys dorp as teaterstuk

Almal weet waar die Eikestad met al sy teenstrydighede tussen die Bolandse berge lê, maar hoe dink, voel en hoop Stellenbosch? As deel van die Universiteit...

Waterverbruik en dehidrasie: ʼn Dermatoloog se perspektief

​ Dehidrasie weens ʼn gebrek aan voldoende waterinname kan die menslike vel beïnvloed, wat weer ander gesondheidsuitdagings kan meebring. ʼn Tekort aan...

Aanlyn-vakwoordeboek bevorder meertaligheid

Op 21 Februarie word Internasionale Moedertaaldag gevier om onder meer die belangrikheid van taaldiversiteit en meertaligheid in die skep van volhoubare...

Die tweerigtingstraat tussen armoede en onderwys

​ Die volgende artikel deur prof Servaas van der Berg van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch is op 15 Februarie 2018 deur Project Rise...
Subscribe to