Skip to main content

Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017

​Die Universiteit Stellenbosch het 5 720 grade, sertifikate en diplomas op agt gradeplegtighede in Desember 2017 in die Coetzenburgsentrum toeken. Dit is 420...

US Ingenieurstudente uitgedaag om wyer te dink

Dit is nie aldag dat studente in die ingenieurswese uitgedaag word met konsepte wat dalk meer in die Sosiale Wetenskappe tuishoort nie. Maar in die Ing...

Heel eerste naaldekoker-hommeltuigprojek soek ondersteuning om op te styg

Navorsers hoop dat publiek se ondersteuning hulle sal help om Oos-Afrika se naaldekokers te kiek Wil jy 'n vroeë Kersgeskenk gee aan 'n navorser wat passievol...

Navorser ontwikkel kommunikasiemetode om tikmisbruik hok te slaan

​Drie van die land se grootste probleme loop hand-aan-hand: dwelmisbruik, misdaad en geweld. Dikwels in daardie volgorde. En dit beïnvloed nie net die sosiale...

Top student self-gemotiveerd, nederig en saggeaard, sê skripsieleier

"Ek was bly en terselfdertyd 'n bietjie geïntimideer deur die verantwoordelikheid om die skripsieleier van só 'n bekwame student te wees," sê dr Brian van...

Denkleiers vereer vir uitstaande bydrae tot samelewing

Die bekende Suid-Afrikaanse dokumentêre fotograaf, kunstenaar, aktivis en historikus Omar Badsha; prominente mediese navorser Glenda Gray; en kampvegter vir...

Verwelkomings-geleentheid vir nuwelinge en ouers

​Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch-kampus, Tygerberg-ampus en Fakulteit Krygskunde), hul ouers/voogde, studenteleiers en personeel...

Registrasie informasie vir internasionale studente

Die verifikasie van dokumente vir Voor- en Nagraadse Internasionale studente sal plaasvind vanaf Maandag 22 tot Vrydag 26 Januarie 2018 by die RW Wilcocks gebou...

Top ingenieurstudent wen kanseliersmedalje

Me Jacqueline Kazmaier het Donderdag (7 Desember) die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2017 by die sewende...

Hoe om te registreer

​Daar is twee verskillende maniere beskikbaar waarvolgens jy amptelik as student van die Universiteit in Januarie 2018 kan registreer. Dit is as volg...
Subscribe to