Amper 550 grade is Dinsdag 5 Desember deur Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Opvoedkunde oorhandig. Hierdie getal het agt PhD-kandidate ingesluit. Onder...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanjaar etlike grade, diplomas en sertifikate toegestaan aan studente met gestremdhede. Die studente was deur die US se...
Die omskakeling van Afrikaanse teks na braille – en andersom – kan nou letterlik met die klik van 'n muis gebeur. Dit is danksy 'n program wat deur De Pallier...
Meer as 100 personeellede en studente het die eerste Transformasie Indaba, aangebied deur die Universiteit Stellenbosch se Transformasie Kantoor op 29 November...
Suid-Afrikaanse melkboere hoef nie die omgewing te skaad om finansieel kop bo water te hou nie. Hulle kan hul impak op die omgewing verminder en steeds ʼn wins...
Die digitisering van die patroondiagram vir 'n ouma hekelblokkie was een van die uitdagings wat Prof Lynette van Zijl van die Universiteit Stellenbosch se...
Insek-navorser gekies vir die African Academy of Science Affiliate-program Teen die tyd wat dr Nomakholwa Stokwe skool verlaat het, het sy nog geen idee gehad...
Groot populasies van potensieel dodelike kriptokokkale fungi is gevind in verrotte houtmonsters vanaf ou bome, wat in twee openbare ruimtes in die Kaapse...
“Ek het maar redelik onlangs… die afgelope jaar… besef die eindpunt is haalbaar. Hoewel ek heeltyd gemotiveerd was, was daar ewe veel treë agtertoe as vorentoe...