Wetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om te verstaan hoe die Suid-Afrikaanse fynbosplant rooibos die dodelike gevolge van een van die wêreld se vinnigste...
“Die 100-ure gemeenskapsdiens wat op my universiteitsuitslae gemeld word vertel aan toekomstige werkgewers van my karakater en my liefde vir gemeenskapsdiens...
Krygkor het 'n ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch (US) gesluit om oor die volgende drie jaar 'n virtuele verdediging- en gevegsplatform, asook 'n...
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) kan uitsien na nog 'n internasionale ervaring in Asië. Dit volg op 'n ooreenkoms met Hunan Normal...
Personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in 2017 ʼn rekordgetal diepte- en meningsartikels asook rubrieke in die gedrukte en...
'n Nuwe era van onvoorsiene kompleksiteit vereis die deurlopende produksie van nuwe kennis en hoër onderwys, die agentskap hoofsaaklik verantwoordelik vir nuwe...
Baie Suid-Afrikaners ly honger. Terselfdertyd neem vetsug toe. Dit is nie verbasend nie – albei is vorme van wanvoeding en is geneig om saam voor te kom. Die...
Die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Wes-Kaapse Regering se Naskool-Spelwysiger-program, Gemeenskapskas en Rutgers Universiteit (VSA), het pas...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die hoër onderwysinstellings in Suid-Afrika wat gereeld die meeste PhD's oplewer. Sommige van hierdie doktorsgrade...