Alle US personeel en studente moet hul personeel-/studentekaarte gebruik vir gratis toegang tot die botaniese tuin. Vriende wat jul vergesel mag ook gratis...
Vir Tembaletu Nyandeni van Khayelitsha was ʼn reis na Washington DC vir die jaarvergadering van die HIV Prevention Trials Network (HPTN) ʼn droom wat waar geword...
Munisipale afvalwater kan dalk 'n belangrike bondgenoot wees in die stryd teen antibioties- weerstandige bakterieë en swamme wat verskeie siektes veroorsaak...
In die welwillende gees van Mandela-dag het studente en personeel aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Universiteit Stellenbosch...
Vanaf 17 Julie is Stellenbosch Munisipaliteit, net soos Stad Kaapstad, onderhewig aan vlak 4B-waterbeperkings. Hiervolgens word elke persoon beperk tot die...
'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in...
Universiteit Stellenbosch (US) personeel en studente het vandag (Dinsdag, 18 Julie) 67 minute van hul tyd aangebied ter viering van voormalige president Nelson...
Afrika het die grootste las van MIV/Vigs en malaria, asook 'n toenemende koers van nie-oordraagbare siektes. Hoe sal die direkteur-generaal van die...
Akademici verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs tydens ʼn glansryke geleentheid op Stellenbosch deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir...
Dinsdag (18 Julie) vier ons Mandeladag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op sommige...