Me Nonkululeko Radebe, 'n MSc-student in polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die gesaghebbende Borealis Plakkaattoekenning gekry by 'n...
'n Span van Suid-Afrikaanse rekenaarwetenskap- en ingenieurswese-studente het tweede plek behaal by die 2017 Internasionale Studente Kluster-kompetisie , wat...
'n Matie, 'n Southern Sting en nou 'n baba-Protea. Dit is die paadjie wat die netbalspeler Stephanie Brandt (21) gevolg het om dié naweek saam met haar Proteas...
Ná 'n warrelwindbegin en net vier maande ná die groep gevestig is, het Maties se rasieleiers (cheerleaders) die afgelope naweek tweede geëindig in die kategorie...
Mobiele platforms word al hoe meer as 'n mediese en openbaregesondheidsorg-instrument gebruik, maar net 'n paar evaluerings van die doeltreffendheid daarvan...
Prof Juliana Claassens, Hoof van die Departement Oud- en Nuwe Testament aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Teologie Fakulteit, beoog om 'n stem te gee...
Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel bevind hom midde-in veelvuldige veranderinge. Toegang tot mediese sorg moet uitgebrei word in 'n stelsel wat histories...
'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in Stellenbosch...
Die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir navorsing in brandingenieurswese onder leiding van dr Richard Walls het 'n toekenning van R4,3 miljoen van die...
Die Vennootskap vir Afrika se Volgende Generasie Akademici (PANGeA) het onlangs sy genootskapsprogram vir nuwelingakademici bekend gestel, wat oor 'n tydperk...