Skip to main content

Bedrieglike magrietjie se vermoë om kammavlieë te skep, verduidelik

​ Navorsers het ontdek hoe 'n Suid-Afrikaanse magrietjie kamma- wyfievlieë op sy blare skep ten einde manlike vlieë te kul om dit te bestuif. 'n Manlike vlieg...

Maart-gradeplegtighede

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 3 055 kwalifikasies by sy Maart-gradeweek toe wat van Maandag 27 Maart tot Vrydag 31 Maart 2023 duur. Die Maart...

“Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks”: Tentoonstelling van kinderbriewe, globale lesse keer terug na US Museum

​Dit is baie gepas dat die geliefde rondgaande tentoonstelling, “Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks Children's Letters Global Lessons Exhibition" (“Beste mnr...

Did you know?

According to Oxford Open Learning, the very earliest libraries are believed to have been built around five thousand years ago, with the first human efforts to...

US verbeter sy posisie op QS-vakranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) kan hom as een van die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld beskou in die breë vakgebiede Lewenswetenskappe en...

17th edition of the International Winelands Conference

Re-imagining Public Servant Leadership in a post-capture, post-pandemic governance landscape. 16 – 18 October 2023 The School of Public Leadership of...

Studie ontgin gebruik van uitheemse portjacksonbome en plastieksakke in lae-koste behuising

​'n Nuwe, saamgestelde boumateriaal wat gemaak is van uitheemse portjacksonbome en herwonne laegraadse plastiekafval kan 'n koste-effektiewe oplossing vir Suid...

Wêreldwaterdag: Is daar plaagdoders in my water?

Wêreldwaterdag word jaarliks op 22 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf meesterstudent Emma Davies & dr Reynold Chow (Departement...

Suid-Afrika se regbank moet meer verteenwoordigend wees

​​Internasionale Dag vir Vroueregters is onlangs (10 Maart) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times het prof Nicola Smit, Dekaan van die Fakulteit...
Subscribe to