Skip to main content

Professor Jens Kossmann 1963 - 2023

​Dit is met groot hartseer dat ons die heengaan van prof. Jens Kossmann betreur. Hy was 'n vroeë pionier van die gebruik van molekulêre biologie om...

Studie bevind teenstropings-tegnologieë is kwesbaar vir kuberaanvalle

'n Verskeidenheid tegnologieë soos volgbandjies, geslotekringtelevisie- en termiese kameras, draadlose sensornetwerke, mobiele toepassings en hommeltuie word in...

​Terugvoer uit die Raadsvergadering van 17 April

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het dr Nicky Newton-King as nuwe Voorsitter verkies. Dit volg ná die ontydige afsterwe van die vorige Voorsitter...

Kommunikasie: US-koshuise

17 Maart 2023​Voorgestelde aanpassings in verhouding van plasing van mans en vroue in US-koshuise op hoofkampusBeste kollegas en studenteDie persentasie...

Universiteit Stellenbosch- verklaring: Die korrekte feite

​​Met verwysing na onlangse artikels wat betrekking het op Stellenbosch-alumni en die Universiteit Stellenbosch (US) Konvokasie, asook 'n verklaring wat deur...

Hipermoderne Biomediese Navorsingsinstituut ʼn 'spelbreker' vir gesondheidsorg in Afrika

​Die bekendstelling van sy nuwe, hipermoderne Instituut vir Biomediese Navorsing (BMNI) plaas die Universiteit Stellenbosch (US) aan die voorpunt van biomediese...

SOAR-verwelkomings-program help eerstegenerasiematies om hulle vlerke te vind

​Verteenwoordigers van die Universiteit Stellenbosch (US) se eerstegenerasieprogram, SOAR, is uitgenooi om by die Konferensie oor Europese Eerstejaar-ervarings...

Nuwe Afrika Sentrum-dosente bring fokus en kundigheid

​Die afgelope twee dekades het die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur, wat deel vorm van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, byna 5 000 studente...

ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Wêreldklas- biomediese navorsingsfasiliteit, die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), word vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend gestel...

Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

​Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...
Subscribe to