Wetenskaplikes het nog 'n wonderlike gedragseienskap van water blootgelê – toe dit hierdie keer ingeperk is tot op nanoskaalvlak by temperature onder vriespunt...
David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as...
Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan...
Skrywe aan US-personeel (6 April 2023): Verlede Vrydag (31 March 2023) in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor wat ingevolge die Universiteit...
Onderwerp Die afgelope paar weke het KI-tegnologie beduidend gegroei met innovasies van industrie-leiers soos Google en Microsoft wat onder meer KI-funksies by...
By die tweede jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing, deel dr Uma Lele, internasionaal-erkende ekonoom en kenner op die gebied van landelike ontwikkeling en...
Die Stellenbosch Universiteit Waterinstituut en Fakulteit Agriwetenskappe, in vennootskap met Maastricht Bestuurskool (MSM), het op Vrydag 17 Maart 2023 die...
In Maart vanjaar is Nagraadse Onderwysstudent, Adriaan Havenga, met twéé Fiёsta-toekennings beloon. Hy is aangewys as die wenner in die kategorieё Beste...
'n PhD-student in geometallurgie by die Universiteit Stellenbosch (US) het getoon dat daar steeds 'n aansienlike hoeveelheid “onsigbare" goud − ontoeganklik...
Die vennootskap tussen SIGLA en DTRA van die VSA het sedert 2016 'n reeks werkswinkels opgelewer. In 2023 was die derde tema Kuberveiligheid in Afrika en is...