Dit is nie aldag dat die geleentheid hom voordoen om tyd in die geselskap van groot Suid-Afrikaners deur te bring nie, wat nie slegs op die oomblik groot goed...
This month School of Public Leadership - SPL is celebrating the graduation of a number of our students. We would like to congratulate the following persons on...
Toe die Maties Frederik Schutyser en Rachel Spichiger die geleentheid raaksien om studente aan hul alma mater te ondersteun het hulle nie gehuiwer nie. Aan die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) beoog om 'n toonaangewende navorsingsvennoot te word in inisiatiewe om die gebruik van groen waterstof as energiebron te...
Die bekendstelling en opening van die oudregter Edwin Cameron-versameling en -leeskamer het Dinsdag (6 Desember 2022) in die Universiteit Stellenbosch (US)...
Noodgevalle-eenhede van hospitale wêreldwyd word oorstroom deur pasiënte wat palliatiewe of einde-van-lewe-versorging nodig het. Dieselfde geld Suid-Afrika...
Toe die 22-jarige Marcel Adams vandag sy BEd-graad (cum laude) by die Desember-gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde...
AccessEd mobiliseer maatskaplike entrepreneurs en opvoedkundige leiers om ʼn suksesvolle programmodel vir universiteitstoegang – die akademici-program – in lande...
Op 31 Oktober 2022 het Stellenbosch Universiteit (SU) ʼn afvaardiging ontvang die Universiteit van Warwick (UW). Die afvaardiging was gelei deur Prof Mike...