Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shreemati Nathibai Damodar Thackersey (SNDT) vroue-universiteit in Mumbai het saamgewerk aan die ontwikkeling van 'n...
“Ons moet veg vir die samelewing wat ons wil hê." Dít was die woorde van voormalige Konstitusionele Hof-regter Albie Sachs by die vierde jaarlikse...
Wanneer ons van die Universiteit Stellenbosch (US) se Verwelkomingsprogram praat, dink ons gewoonlik aan eerstejaars wat vir die eerste keer aan die...
Die US Raad dra 'n algemene oorsigverantwoordelikheid ten opsigte van akademiese en bedryfsaangeleentheid, asook oor institusionele beleid en strategie. Die US...
Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle...
Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (9 Maart 2023) gehou. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Yazied Chothia (Tygerberg-hospitaal...
Navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US) oor lang-Covid, het 'n “kunsmatige- Intelligensie-inspuiting" ter waarde van meer as R11.75 million (€600 000)...
Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020...
Munisipaliteite, veral die kleineres, moet dit oorweeg om 'n sirkel-ekonomie-model te implementeer wat hulle kan help om afval volhoubaar te bestuur. Dit behels...
'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...