Prof Frank Tanser, ʼn top-wetenskaplike in MIV-navorsing wat onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri)...
ʼn Navorser aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Stefan Botha, het ʼn unieke volledige drie-jaar lange beurs...
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van...
Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die...
'n Besoekende professor van die Verenigde Koninkryk werk tans aan navorsing oor 'n fassinerende deel van Suid-Afrika se geskiedenis in die 20ste eeu deur die...
Prof Frank Tanser, 'n toonaangewende Suid-Afrikaanse navorser op die gebied van MIV, het hom by die Sentrum vir Epidemie-reaksie en Innovasie (SERI) aangesluit...
Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het...
Titel: Kritikaliteit en sosiale geregtigheid Aanbieder: Emeritus professor Chrissie Boughey Chrissie Boughey het jare lank op die terrein van onderrig en leer...
Die African Procurement Law Unit (APLU), wat by die Universiteit Stellenbosch (US) Regsfakulteit gehuisves word, het 'n nasionale gesprek oor hervorming van...
As die eerste tweeling wat die SciMathUS-program voltooi het, dien Rochelle en Jennelle Cloete as skitterende voorbeelde vir moedelose matriekleerlinge - dat...