Die meeste Suid-Afrikaanse leerlinge in skole wat nie skoolgeld vra nie, voltooi gr. 1 sonder dat hulle die alfabet onder die knie het, terwyl 82% van gr. 4...
Woordverwerking, die identifisering van fopnuus, plagiaat, hoe om 'n verantwoordelike aanlyn burger te wees en digitale geletterdheid is van die noodsaaklike...
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer...
Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch...
'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig...
Mnr MJ Jacobs (middel) het sy MSc-tesis met die titel: 'Uit-vlak sterkte en styfheidvoorspelling van SA denne-kruisgelamineerde hout' suksesvol verdedig. Die...
Allesomvattende ondersteuning verhoog studente, veral dié uit benadeelde agtergronde, se kanse op akademiese sukses en rus hulle met waardevolle vaardighede vir...
Ingesteldheid is alles. 'n Goeie kop op jou skouers kan berge versit, en as die regte ingesteldheid die dryfkrag agter 'n hele span is, is prestasie moeiteloos...
Die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die beweringe oor taalgebruik op sy kampusse en tree direk met die toepaslike partye in verbinding. Die US...