Sadiq Mohammed, Charles Mulenga en Russel Morkel (nie op die foto nie) het hul PhD-studies suksesvol voltooi, ten spyte van die onderbreking wat deur Covid-19...
Die Global Scholars Academy (GSA) is 'n jaarlikse internasionale geleentheid van die Harvard Law School se Instituut vir Globale Reg en Beleid (IGLP) om jong...
Suid-Afrika se vonniswetgewing was nie suksesvol in sy doelwit om die misdaadsyfer in die land te verminder nie; in plaas daarvan het die misdaadsyfer...
In die geskiedenis van Covid-19 sal prof Tulio de Oliveira en sy span by die Universiteit Stellenbosch saam met die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is hartseer om te verneem van die afsterwe vanoggend (13 Januarie 2023) van prof Christo Viljoen, 'n gewaardeerde lid van...
Wanneer Suid-Afrikaanse wingerdkundiges hul pesbestuursprogramme beplan, neem hulle tipies aan dat verskillende soorte mikroskopiese myte elkeen onafhanklik...
In wat beskryf kan word as 'n reuse pluimpie vir die Universiteit Stellenbosch (US) se vinnig groeiende internasionale samewerkingsinisiatiewe, is die US se...
In die laaste helfte van die jaar kan die Wes-Kaap se suidoostelike winde baie skade aanrig aan jong mandaryn-vrugte, omdat dit saamval met die eerste 12 weke...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het op 25 Augustus 2022 'n Wiskunde- en Wetenskapsonderwysersnetwerk (MSTN) geloods om die gaping tussen sekondêre en tersiêre...