Skip to main content

Student se onderneming bestem vir internasionale blootstelling

Gafsa Adam, 'n finalejaarstudent in Volhoubare Ontwikkeling, het vroeë sukses as entrepreneur behaal nadat haar juweliersonderneming gekies is om op die...

Vier Maties op die land se Top 100-lys van mees indiensneembare studente

​Vier Universiteit Stellenbosch-studente is onder die Top 100-finaliste in die 2022 DHL GradStar-toekennings, wat erkenning gee aan die mees indiensneembare...

Vier-dag-werkweek nie ’n ‘wonderoplossing’ nie

Sal 'n vier-dag-werkweek 'n treffer wees in Suid-Afrika? Dít was die vraag wat prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosse Bestuurskool, by 'n onlangse...

MGD voltooi fokusgroep-verbintenisse ter voorbereiding van beoogde inlywing by die US

​Die 58-jarige nie-regeringsorganisasie (NRO) Matie Gemeenskapsdiens, sluit tans 'n aantal fokusgroep-verbintenisse met verskeie belanghebbendes af in aanloop...

EBW-dekaan een van top wetenskaplikes wat vereer word

​Prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof Stan du Plessis, 'n voormalige...

Nobelstigting se Nobelsimposia vir die eerste keer in Afrika

​Nobel in Afrika is 'n inisiatief van Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch (US) en word...

Dankie!

"Ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap het weereens gewys dat ons 'n wêreldwye Matie-gemeenskap is wat omgee, en almal is bereid om daardie ekstra myl vir...

Gesondheidsministerie loof prof Tulio de Oliveira

​Die Suid-Afrikaanse ministerie van gesondheid het een van die Universiteit Stellenbosch se wêreldbekende bioinformatika-wetenskaplikes, prof Tulio de Oliveira...

Studente van Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe, en Gesondheids-wetenskappe skitter by US se FameLab-uitdunronde

Taskeen Ebrahim, 'n doktorale student in elektroniese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as wenner van die US-uitdunrondte van die 2023*...

Volhoubare voedselstelsels kan help teen hongerte, wanvoeding en voedselonsekerheid

Wêreldvoedseldag is op Sondag 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat dit belangrik is om...
Subscribe to