Skip to main content

Sielkunde student oorkom angs en behaal Meestersgraad

​Toe Michaela Chloë Moodley op Maandag, 5 Desember gegradueer het, was dit die hoogtepunt van agt jaar van harde werk waartydens sy talle moeilike uitdagings...

Small Things Fonds-stigter, Dr. Rhoda Malgas, ontvang PhD vir studie oor inheemse teebedryf

​​Dr Rhoda Malgas, ‘n dosent in bewaringsekologie in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US), en stigter van die student...

Vier susters gradueer in een week

Gradeplegtigheid 2022 aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in die geskiedenis van die De Lange-gesin van die Paarl opgeskryf staan as die jaar waarin ʼn...

PhD-studie kan help om plastiek-voetspoor, vermorsing van granaatbedryf te te verminder

​'n Idee wat kan help om die granaat-bedryf se plastiek-voetspoor te verklein en voedsel-verlies in sy waardeketting te verminder: dit is wat 'n nuut...

Vasberadenheid en uithouvermoë help Dowe onderwyser sy droom bewaarheid

Tien jaar nadat hy gematrikuleer het, is Imran Bodalaji se droom verwesenlik om 'n onderwyser te word toe hy die verhoog oorgesteek het om sy BEd-graad te...

US-eregraad vir Ghanese kolos in hoër onderwys

Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n eredoktorsgraad aan een van Afrika se kolosse in die hoër onderwys, prof Ernest Aryeetey, by sy...

Dr Zweig se lang pad na sukses

Toe Patricia Zweig, beter bekend as Trish, op 36-jarige ouderdom begin studeer het, het sy nooit gedroom dat sy op die ouderdom van 62 met ʼn Philosophiae Doctor...

Wiskundige Statistiek-honneursgraduatus met gesogte Kanseliersmedalje vereer

Jean Durand, 'n Wiskundige Statistiek-graduatus met Datawetenskap as fokus, is die ontvanger van vanjaar se gesogte Kanseliersmedalje van die Universiteit...

Dieetkunde-graduatus se eie ervaring sal ander help

Sowat 13 jaar gelede was Mikyle Rodrigues ’n angsbevange tienjarige wat pas met tipe 1-diabetes gediagnoseer en in die hospitaal opgeneem is met...
Subscribe to