Wêreldvigsdag word op 1 Desember herdenk. In 'n meningsartikel vir News24 skrfy dr Munya Saruchera van die Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur dat ons die lesse...
Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings erken en beloon voortreflike onderrig aan die Universiteit. Die toekennings word in drie...
Dr Elouise Kroon was een van slegs 21 “Jong Dokter-leiers" ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan vanjaar se leierskapontwikkelingsprogram van die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die verslag van die onafhanklike Khampepe-kommissie van ondersoek na beweerde rassisme by die Universiteit van...
“Restitusie verby retoriek" (Restitution beyond rhetoric) was die tema van vanjaar se Transformasie‑indaba wat die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs byeengekom om die amptelike bekendstelling van die boek Living with little Monsters te vier...
Vyf nuut ontwikkelde nagraadse programme vir spesialisopleiding in verpleegkunde is vanjaar vir die eerste keer aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied...
Die jaarlikse veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders vind vanaf 25 November tot 10 Desemeber plaas. In ʼn meningsartikel vir...
Dit is altyd tragies wanneer ouers hul eie kinders vermoor met die doel om hul huweliks- of lewensmaat seer te maak. Hoewel daar baie redes vir sulke...