Skip to main content

Fakulteit vier toppresteerders

Die CGW Schumann-medaljewenner van 2021, Lauren Tsafandakis, het onlangs haar prestasie met 'n middagete saam met fakulteitsbestuur en gesinslede by die...

Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af

Prof Johann de Villiers, 'n voormalige dekaan en staatmaker van die Departement Ondernemingsbestuur, tree aan die einde van die jaar af. Dit bring 'n einde aan...

Konferensie pak transformasie in hoër onderwys

Transformasie in hoër onderwys is nie net ʼn nasionale agenda nie, maar is noodsaaklik vir die verwesenliking van ʼn nierassige samelewing. Suid-Afrika, soos...

De Oliveira en Moyo ontvang Duitse Afrikatoekenning 2022

​In nóg 'n historiese prestasie vir die Universiteit Stellenbosch (US) is nie een nie, maar twee wetenskaplikes verbonde aan die instelling – prof Tulio de...

SUWI navorsers werk saam met kleinboere om nuwe tegnologie te toets

Afrikaanse vertaling volg binnekort​ The Stellenbosch University Water Institute (SUWI) is working with small farmers in Lynedoch to co-create technologies that...

Samewerking noodsaaklik om gesondheidsuitdagings aan te spreek

Nie net dra Afrika – met beperkte hulpbronne – ʼn oneweredige groot las van infeksie- en nie-oordraagbare siektes en beserings nie, maar dit is ook kwesbaarder...

Universiteite in Afrika kan ware impak op vasteland maak — Prof Wim de Villiers

Universiteite in Afrika het al die nodige vermoëns en vaardighede om 'n ware impak op die vasteland te maak. Só skryf prof Wim de Villiers, Rektor en...

Afrika-sentrum gedenk Wêreldvigsdag saam met gemeenskap

Die Afrika-sentrum vir MIV/vigsbestuur, wat onder die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) val, hou 'n gemeenskapsdag om Wêreldvigsdag op 1...

US klim verskeie plekke op wêreld-reputasieranglys

Die feit dat die Universiteit Stellenbosch (US) se globale statuur besig is om toe te neem, is verder versterk met die aankondiging van die jongste Times Higher...

Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings

Tydens die onlangse Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-) het ek die heroorweging van kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir...
Subscribe to