Skip to main content

Dissiplinêre Appèlkomitee handhaaf Theuns du Toit se skorsing

Menswaardigheid is ononderhandelbaar by die Universiteit Stellenbosch (US) en moet gerespekteer en gehandhaaf word. Wanneer hierdie waardigheid aangetas is...

MCom (Rekenaarouditering)-verhandeling ontvang SAIPA-toppresteerdersprys

​Me Angelique Landy van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA) se toppresteerderstoekenning in...

Wêrelddag vir Diabetes: Opvoeding, bemagtiging belangrik om diabetes te bestuur.

Wêrelddag vir Diabetes word jaarliks op 14 November gevier. November is ook Diabetesbewusmakingsmaand. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan...

Geld moet meer doeltreffend aangewend word om indringerplante in SA te beheer

Die Suid-Afrikaanse regering het tussen 1998 en 2020 R7,1 miljard (aangepas tot 2020-vlakke) spandeer om die verspreiding van indringerplante teen te werk, maar...

Werk van leerstoel in Plantgesondheid gaan voort

​Die voortreflike werk wat reeds deur die leerstoel in Plantgesondheid in die Departement Agronomie van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen is, sal...

SUNLearn 2023 Module Oorrol

Beste SUNLearn fasiliteerders (25-11-2022) Inhoud van alle geregistreerde modules is nou oorgedra na hul dienooreenkomstige 2023 module spasies en alle...

Globale klimaatsverandering-ambassadeurs van US by COP27

​ Temperature het sedert die pre-industriële tydperk met 1,1 °C gestyg en daar is nou onteenseglike bewyse dat dit deur mense veroorsaak word. Terwyl die...

Kurrikula moet reageer op die gemeenskap se behoeftes

Moet onderwysers wat toekomstige gesondheidsorg beroepslui oplei slegs op die biomediese vereistes van die beroep fokus, of moet hulle ook eienskappe van...

15 jaar van die bevordering van Chinese taal en kultuur gevier

​Die Confucius-instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) het onlangs hulle 15de bestaansjaar gevier. ​ Die Instituut is ʼn openbare instelling sonder...

Prof Guy Midgley: Profiel van 'n klimaatskampvegter

Prof Guy Midgley het in September 2022 'n Eco-Logic-toekenning ontvang – die jongste in 'n hele rits eerbewyse wat al aan dié hoof van die Universiteit...
Subscribe to