Skip to main content

Ons moet die weg na die hoogste sport vir vroue-afrigters baan

​Meer moet gedoen word om te verseker vroulike sportafrigters in Afrika bereik die elite-vlak van afrigting. Só meen dr Nana Adom-Aboagye van Maties Sport in ʼn...

Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika

Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die Nobel-simposiums buite Swede gehou word – en dit sal in Stellenbosch georganiseer word as as ʼn vennootskap tussen...

US nou nóg hoër op vakranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) word nou wêreldwyd selfs hoër aangeslaan op die vakgebiede Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid sowel as...

Subtiele, komplekse prosesse van weet en wys by konferensie verken

​Prof Gabeba Baderoon, ʼn digter en akademikus van die Pennsilvanië-staatsuniversiteit in die VSA en hoofspreker by die Langsame Intimiteitskonferensie wat...

The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Conference kicked off

​The Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine conference kicked off at Stellenbosch University yesterday against the backdrop of a new art exhibition which...

​Maties se personeelsokkerspan die kampioene by USSA-toernooi

Maties se personeelsokkerspan het onlangs koning gekraai in Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se Personeeltoernooi vir 2022 in Makhanda (Grahamstad). En die...

Slaan matriek vir 'n ses – wenke vir jou eindeksamen

​Dít is waarvoor jy gewerk het. Twaalf jaar lank. Die vakansie lê en wink, maar voordat matriekleerders kan ontspan, lê die laaste hekkie van die eindeksamen...

US-toppresteerders ontvang erkenning vir uitnemendheid

​'n Groep van 73 studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag 18 Oktober 2022 elk 'n Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang ter...

​​Op weg na die herstelling van waardigheid

Die 2022- Internasionale Konferensie en Beraad oor Maatskaplike Geregtigheid het moeilike vrae gestel en is met betekenisvolle antwoorde beloon. Ons skets die...

Nuwe Sentrum vir Sosiale Geregtigheid geskep; prof Thuli Madonsela stigtingsdirekteur

​Die Leerstoel in Sosiale Geregtigheid in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid is nou die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ) met...
Subscribe to