Skip to main content

Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap

Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die...

Studie ondersoek vleisalternatiewe suid van die Sahara

​Na raming sal die oorgrote meerderheid van die verwagte 73%-toename in die wêreldaanvraag na vleis teen 2050 uit Afrika suid van die Sahara (ASS) kom...

Maties kraai eerste keer koning in Varsity-kriekettoernooi

​Maties se manskrieketspan het onlangs vir die eerste keer in die Varsity-kriekettoernooi koning gekraai. Ons het met Lehan Botha, die spankaptein, oor hul...

US verbeter op THE-wêreldranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in drie van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2023 Times Higher Education- (THE-) wêreldranglys...

US-studente neem deel aan jaarlikse Simon Marais Wiskundekompetisie

​Nadat die Universiteit Stellenbosch in 2021 algeheel derde in die Westerse afdeling van die jaarlikse Simon Marais-wiskundekompetisie geplaas is, sal 15 US...

Nuwe navorsingsleerstoel in geometallurgie by die US geborg deur African Rainbow Minerals

Die Universiteit Stellenbosch (US) en African Rainbow Minerals (ARM) gaan saamwerk aan 'n inisiatief om die volhoubaarheid van mynbou te verseker deur...

Departement Bos- en Houtwetenskap huisves die "FarmImpact" projek navorsers (Sep. 2022) om die integrasie van bome in agro-ekosisteme van die Wes-Kaap te ondersteun.

​Die "FarmImpact" projek (ondersteun as deel van die CLIENT II-program deur die Duitse BMBF) kombineer 'n groter groep kundiges van verskillende wetenskaplike...

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ’n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied.

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n trilaterale PASD-ontwikkelingsprogram aangebied. Die geleentheid, die eerste van sy soort, het aandag geskenk...

Wêreldgeestes-gesondheidsdag: Geestesgesondheid moet globale prioriteit wees

Wêreldgeestesgesondheidsdag is op Maandag 10 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media* beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch waarom dit...

Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie

Suid-Afrika was stadig om van tegnologie gebruik te maak om met mediese sorg te help – tot nadeel van die pasiënt. Dit is volgens dr Nadiya Ahmed, ʼn algemene...
Subscribe to