Die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met die internasionale humanitêre organisasie, Médecins sans Frontières (MSF), het aan die begin van 2022 ʼn...
Stellenbosch University Museum hosts conference, Ubuntu Dialogues: Revisit. Rethink. Reimagine Ubuntu in conversation with social justice, feminism, and Ubuntu...
'n Junior lektor en PhD-student in wiskundige wetenskappe, Jacques Rabie,het onlangs skouers geskuur met van die topnavorsers in sy vakgebied by die Heidelberg...
ʼn Ontdekking van veelvuldige fossielversamelings en asneerslae in die Oos-Gobi-woestynkom in Mongolië kan nuwe inligting onthul oor dinosourusse en uiterste...
Hoe kan universiteite in Suid-Afrika ʼn groter rol speel in die ontwikkeling van die samelewing? Dít is die kwessie wat prof Aslam Fataar (Departement...
Funksionele aanvalle (FA) – waarneembare paroksismes (skielike aanvalle) of 'n verandering in gedrag of beweging met of sonder dat die persoon hul bewussyn...
Nie baie A1-geëvalueerde akademici kan onder hul uitsette en aanhalings lys dat hul twiets ter ondersteuning van Springbok-rugby in koerante aangehaal is nie...
Gafsa Adam, 'n finalejaarstudent in Volhoubare Ontwikkeling, het vroeë sukses as entrepreneur behaal nadat haar juweliersonderneming gekies is om op die...
Vier Universiteit Stellenbosch-studente is onder die Top 100-finaliste in die 2022 DHL GradStar-toekennings, wat erkenning gee aan die mees indiensneembare...
Sal 'n vier-dag-werkweek 'n treffer wees in Suid-Afrika? Dít was die vraag wat prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosse Bestuurskool, by 'n onlangse...