Skip to main content

SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg

​Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid...

US-student se skepping gekies as een van top drie oplossings vir wêrelduitdagings

ʼn Digitale toepassing wat deur ʼn ingenieurstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwerp is en inligting oor waterinstandhoudingstelsels verskaf, het...

Stellenbosse teoretiese fisikus vereer met SAIP Gouemedalje

​In sy loopbaan as 'n teoretiese fisikus het Prof Hendrik Geyer nooit geaarsel om sy moue op te rol as dit kom by die groot probleme in fisika nie. Sy...

Dr. Adefemi Alade verwerf die eerste posisie in die IAWS Doktorale Toekenning en Medalje vir 2022

​Die Internasionale Akademie vir Houtwetenskap (IAHW) het onlangs aangekondig dat Dr. Adefemi Alade die eerste posisie in hul doktorale toekenning en medalje...

Dave Pepler gesels met kundiges oor hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels

Hallusinogene, grondmikrobes en antieke sterrestelsels is van die onderwerpe wat die bekende omgewingskenner Dave Pepler tydens vanjaar se Stellenbosch...

Ons moet vooroordele jeens gebaretale afbreek

September is Internasionale Bewustheidsmaand vir Doofheid. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Susan Njeyiyana van die Departement Algemene...

Dowe storievertellers help Universiteit Stellenbosch om onderrigmateriaal te skep

'n Sosialeimpakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Dowe gemeenskap is onlangs voltooi om literatuur in gebaretaal te bevorder en om die benarde...

Sluit by ons aan vir Skenkingsdag 2022

Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om sy derde jaarlikse Skenkingsdag van 6 tot 7 Oktober aan te bied en daag alumni, studente, personeel en vriende...

Is dit voordelig om reuse-sportgeleenthede aan te bied?

​Die artikel, Hosting the FIFA World Cup brings benefits. But not as many as politicians claim​, deur proff Johan Fourie en Maria Santana Gallego is op 22...

Beleggings in IKT kernbelangrik vir inklusiewe ekonomiese groei, ontwikkeling in Afrika

Beleggings in inligting-, kommunikasie- en tegnologie-infrastruktuur (IKT) is die sleutel tot volgehoue inklusiewe ekonomiese groei en ontwikkeling in Afrika...
Subscribe to