Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het onlangs 'n Erfenisdag-interaktiewe sessie aangebied met die oog...
Die artikel “ A basic income grant for South Africa: more money in poor people's pockets, but at a heavy cost" is op 4 Oktober 2022 in The Conversation...
Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die...
Dr Phillip Louw is met ingang 1 Januarie 2023 aangestel as die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).Die...
Opvoedkundige sielkundige Liezl Klopper van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) het onlangs vier ondersteuningsessies by die Fakulteit...
Wat is die punt daarvan om uitgestorwe spesies soos die kwagga te laat herleef? Dit was een van die vrae wat prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch...
OPTIMUS-studente het baat gevind by die raad en ondervinding van vooraanstaande sakeleiers gedurende 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese...
Op Woensdag (5 Oktober) vier ons Wêreldonderwyserdag. In meningsartikels vir die media skryf opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch dat onderwysers...
Die Strategie en Innovasie-fokusarea in die Departement Ondernemingsbestuur het die eer gehad om Prof Peter O van der Meer vanaf 15 tot 23 September 2022 te...