Skip to main content

Prof Ben Loos wil behandeling van Alzheimer se siekte, kanker help verbeter

​Prof Ben Loos van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Oor die rol van...

Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief

Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel, in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse aan...

Virtuele steungemeenskap vir onderwysers gaan van krag tot krag

​Al hoe meer onderwysers en onderwysstudente benut die aanlyn platform TeacherCalm om hulle welstand as opvoeders te ondersteun. Personeellede en studente van...

Selfdoodvoorkoming vereis dade, nie net woorde nie

Wêrelddag vir Selfdoodvoorkoming is op Saterdag 10 September gehou. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf Prof Jason Bantjes (Suid-Afrikaanse...

Vloeibare Moed bekyk mans se rol in bekamping van GBV

Vloeibare Moed, 'n teaterproduksie geïnspireer deur die gebeure wat gelei het tot die grusame moord op Uyinene Mrwetyana, word aangebied by die Academia-saal op...

Kayamandi in 'n happie

Hierdie storie is in T endani Tshauambea se eie woorde vertel. Op 25 Augustus 2022 het Tendani Tshauambea, lid van die Senior Living Spaces (SLS) kluster en...

Maties en Veldskoen Shoes span saam om studente te help

Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek hulle samewerking aangekondig met gevierde plaaslike skoenmaatskappy, Veldskoen Shoes, wat ook die plakkie...

Groot aantal traumagevalle plaas stremming op gesondheidsorgdienste

Die onverbiddelike las van trauma-gevalle – fisiese beserings wat onmiddellike mediese sorg verg – “wurg" die gesondheidsorgstelsel se vermoë om basiese...

Twee US-studente en voorste globale jeugleiers pak wêrelduitdagings aan

Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) neem binnekort deel aan Camp 2030, 'n inisiatief van Unite 2030 – 'n globale jeuggemeenskap en...

Haar nalatenskap leef voort, en haar werk gaan aan

Die nalatenskap van prof Mary-Anne Plaatjies-van Huffel sal nog vir baie geslagte 'n impak op die samelewing hê. Dít was duidelik by die derde Mary-Anne...
Subscribe to