Tien prominente navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer by die jaarlikse NNS-toekennings wat op...
Die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sedert sy totstandkoming in Januarie 2007 al vele verbeteringe op kampus teweeggebring...
Die Skool vir Klimaatstudie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is skaars 'n jaar oud, maar dit het reeds 'n hele paar groot suksesse behaal. Wat dít selfs...
Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met...
Klimaatsverandering is tans die grootste bedreiging vir die mensdom en globale gesondheid. Dit raak die hele wêreld en dit het geen respek vir grense nie. Die...
Prof Sibusiso Moyo is die Universiteit Stellenbosch se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie. Sy sluit haar vandag amptelik by die...
Die toekenningseremonie vir Navorsingsuitnemendheid is op Maandag 29 Augustus 2022 by die US Museum gehou. Die toekennings is oorhandig aan US-navorsers wat die...
Die kontakpersone van die verskillende Suid-Afrikaanse instellings in die Suid-Afrika–Swede-universiteitsforum (SASUF) het in Junie kontakvergadering by die...
Dr Nyambura Mwagiru is die hoof van Tygerberg Internasionaal in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Om die Universiteit Stellenbosch (US...
Onderwerp: Die insluiting van algemener geesteswetenskaplike en letterekonsepte by die biomediese wetenskapkurrikulum Aanbieder: Prof Faadiel Essop “Hoe kan...