Goue vingerafdrukke is die identifikasie van verskillende oorsprong van goud deur spesifieke element assosiasies, wat lei tot 'n kenmerkende chemiese...
Prof Piet Naudé, Emeritus Professor in Etiek by die Stellenbosch Bestuurskool (SBS) het 'n eretitel van die Tegniese Universiteit van München (TUM) in Duitsland...
Monster: Geologiese monster Instrument: ZEISS MERLIN FE-SEM Beskrywing: Die AZTEC-sagteware gekombineer met die MERLIN FE-SEM maak dit moontlik om hoë...
Super-resolusie mikroskopie – SR-SIM Monster: Neuronale selle Instrument: ZEISS LSM780 met ELYRA PS1 Die konfokale mikroskoop is ook toegerus met twee...
As voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), wil Viwe Kobokana seker maak dat alle studente inspraak het in die besluite wat hulle...
Digitale tegnologieë het die potensiaal om studente se geestesgesondheid te bevorder, studenteberadingsdienste uit te brei en tradisionele berading aan te vul...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die US-Japan-sentrum (USJS), wat ten doel het om ʼn toonaangewende spilpunt vir akademiese navorsing en kulturele...
'n Nuut geraamde kunswerk van 'n groep betogende vroue, gemaak op 'n riem van A4-gedrukte hofdokumente, beeld die stryd van baie uit om die sosio-ekonomiese...