Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022. Die Onderrigtoekennings erken en beloon uitstaande onderrig aan die...
Sheba Kashiri het nie net 'n hernieude waardering vir haar studies aan die Universiteit Stellenbosch ontwikkel nie, maar ook 'n beter begrip van haar...
Malebo Malope, 'n genetiese voorligter en dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), is aangewys as een van die Mail & Guardian se 200 Jong Suid-Afrikaners...
Die byvoeglilke naamwoorde ding mee wanneer 'n mens probeer om Maambele Khosa te beskryf, maar briljant, beskeie en gebalanseerd kom by 'n mens op. Oorspronklik...
Vrouedag is op Dinsdag 9 Augustus gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die belange van Suid-Afrika se...
Ons jaarlikse Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van Donderdag 8 September tot Saterdag 10 September 2022 op die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse plaas...
Wat is werklik die krag van netwerke? Dit is die kwessie wat dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie, onlangs in ʼn artikel vir...
“Dit is al 27 jaar vandat Vrouedag vir die eerste keer in Suid-Afrika gevier is ter herdenking van die deurmars van ongeveer 20 000 vroue na die Unie Gebou...