Skip to main content

#CS4D2022: FGGW-personeellede en -studente staan saam om geestesiektestigma in gesondheidsorg te help afbreek

Personeellede en studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het hulle sokkies behoorlik...

Top kwantum-wetenskaplike sluit hom aan by US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reuse-akademiese slag geslaan met die aanstelling van die internasionaal-bekende kwantumwetenskaplike, prof Francesco...

Hulle maak 'n verskil

​Die wenners van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) se voorsitterstoekennings vir mense wat 'n verskil maak, is op 26 Mei...

Sentrum vir Leertegnologieë Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir Semester 2 | 2022

Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te...

'n Dag in die lewe van: Bantubonke Louw

Bantubonke Louw is 'n groot kampvegter vir onderwystransformasie en is gedurig op soek na maniere om die onderwysstelsel te help verbeter. Sy rolle as...

Meer volhoubare praktyke nodig in konstruksiebedryf

Die verbetering van die volhoubaarheid van aktiwiteite in die konstruksiebedryf is die sleutel om die nadelige impak van dié bedryf op die omgewing te temper...

US-navorsers ding mee om nasionale wetenskaptoekennings

Vyf gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se...

Top jazz-musikante help om fondse vir studente te werf

Jazz-liefhebbers kan uitsien na ʼn gesellige wintersaand met vuurwarm vermaak wat ook fondse vir ʼn goeie saak werf – om studente te help om hulle studieskuld te...

'n Dag in die lewe van: Sean Surmon

As Maties Sport se adjunkdirekteur van Hoëprestasiesport, is Sean Surmon passievol daaroor om studente-atlete hulle sportdoelwitte te help bereik. Aangesien Mei...

Afrikadag: Nuwe boek wil jong Afrika-leiers na vore laat tree wat ’n verskil kan maak

Die heersende korrupsie belemmer Afrika se groei, ontwikkeling en welvaart en verhoed dat die vasteland sy volle potensiaal kan verwesenlik. Verantwoordbaarheid...
Subscribe to