Skip to main content

Prof Walls help hou huise en informele nedersettings veilig teen brande

Prof Richard Walls van die Eenheid Brandingenieurswesenavorsing (FireSUN) in die Departement Siviele Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch het...

'n Dag in die lewe van: Monica du Toit

Monica du Toit het destyds haar loopbaan by die Universiteit Stellenbosch (US) afgeskop. Meer as 20 jaar later is sy steeds hier en sê sy het nog nooit 'n...

Brief uit die Dekaanskantoor oor die rassistiese voorval by Huis Marais

​Beste studente Verlede naweek, in die vroeë oggendure, het 'n wit student in Huis Marais 'n swart student se kamer binnegedring en op sy besittings geurineer...

US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus

​Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van 'n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus. Die Rektor...

Kanseliersinhuldiging: 'n Vasberadenheid om beter te doen

​Oudregter Edwin Cameron, voormalige regter in die Konstitusionele Hof, is op Woensdag 18 Mei formeel ingehuldig as Kanselier van die Universiteit Stellenbosch...

Nagraadse chemiestudent na Lindau vir Nobelpryswenner-vergadering

​Alan Eaby, 'n PhD-student in chemie aan die Universiteit Stellenbosch, is een van elf jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om deel te neem aan die...

Prof Johan Fourie lewer sy intreerede

​Prof Johan Fourie van die Departement Ekonomie het sy intreerede getiteld South Africa's Long Walk to Economic Freedom: A Personal Journey op 17 Mei 2022...

PhD-studie ondersoek impak van droogte op appel- en koringboere in die Wes-Kaap

Vir die kerngebiede waarin koring- en appelproduksie bedryf word, was die onlangse meerjarige droogte die ergste in 30 jaar. Dit kan 'n vroeë teken wees van die...

Ruim skenking gaan help om beter sorgoplossing vir beserings te ondersoek

Beserings weens padongelukke, brandwonde en (interpersoonlike) geweld kom algemeen voor en is een van die grootste oorsake van sterftes in lae- en...

​'n Dag in die lewe van: Thulani Hlatswayo

​As werknemer in Studenteregering en assistentkoshuishoof van Metanoia, vervul Thulani Hlatswayo 'n kernrol om studente op hulle transformerende reis aan die...
Subscribe to