Skip to main content

Die Stellenbosch Universiteitsmuseum vier Internasionale Museumdag

​Die Stellenbosch Universiteitsmuseum vier Internasionale Museumdag Die Internasionale Raad van Museums (ICOM) herdenk Internasionale Museumdag jaarliks op 18...

​​Prof Rufus Gouws wen Jan H Marais-prys vir uitstaande bydrae tot Afrikaans

'n Akademikus van die Universiteit Stellenbosch (US), Prof Rufus Gouws, is vanjaar se ontvanger van die Jan H Marais-prys vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans...

Prof Tucker gebruik rekenaarwetenskap om gemarginaliseerde gemeenskappe te bemagtig

​Prof Bill Tucker van die Afdeling Rekenaarwetenskap in die Departement Wiskundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy intreerede...

Internasionale Dag vir Verpleegkundiges: Belê in onderrig en opleiding van verpleegkundiges – US-kenners

Op Donderdag 12 Mei word die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon proff Hester Klopper (Viserektor...

'n Dag in die lewe van: Larona Matee

Larona Matee se werk by die Eenheid vir Gelykwaardigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) draai om empatie, prosedurele billikheid en vertroulikheid. Dié...

Internasionale Dag: Verpleegkundiges in versorgingsfasiliteite benodig verbeterde opleiding in medikasie en IT

Verpleegpersoneel lewer 'n belangrike diens aan bejaardes in langtermyn-versorgingsfasiliteite (LTCF'e) deur toe te sien dat hulle die regte medikasie ontvang...

'n Dag in die lewe van: Karlien Breedt

As hoof van die Universiteit Stellenbosch (US) Argief in die verantwoordelikheidsentrum van die Registrateur, dien Karlien Breedt as hekwagter van ons...

Prof Rufus Gouws ontvang ‘Nobelprys’ vir lewensbydrae tot Afrikaans

Prof Rufus Gouws is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns as die wenner van die Jan H Maraisprys aangewys vir sy bydrae tot Afrikaans as...

'n Dag in die lewe van: Shibu Mamabolo

Om toe te sien dat personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) toegang het tot 'n wye verskeidenheid steunstrukture en -programme is die...
Subscribe to