Maties Sport het onlangs die opgradering van sportfasiliteite by die Tygerberg-kampus geprioritiseer. Dit is in ooreenstemming met die strategiese doelwit om...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die trotse gehalteversekeraar van die Internasionale Sekondêre Sertifikaat (ISS), 'n nuwe skoolverlaterskwalifikasie wat...
“Inspireer Afrikasamewerking". Dís waarna US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) dié jaar sal streef. Die Sentrum het dié leuse teen die...
Dekades se navorsing oor MIV-entstowwe het die grondslag vir die snelle ontwikkeling van 'n Covid-19-entstof gelê. Nou het die tyd aangebreek om die...
Op 31 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-gebaseerde herri die Toekenning 2022 vir Beste Visualisering / Infografika van die Nasionale Instituut vir...
ʼn Vierde jaar mediese student aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Melt Hugo, is aangewys as een van...
Op Woensdag 27 April vier Suid-Afrikaners Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media besin kenners aan die Universiteit Stellenbosch oor die betekenis van...
Dr Lihle Qulu, ʼn senior-dosent by die Afdeling Mediese Fisiologie, het onlangs ʼn Vroeë-ondersoeker Programtoekenning vir 2021/2022 van die Suid-Afrikaanse...
Meer as 2 000 voornemende gesondheidsorgstudente en hul ouers het die afgelope naweek die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...
Wêreldboeke- en Kopieregdag is op Saterdag 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie dat...