Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy nuwe vlagskip-beursprogram bekend gestel wat deur die filantropiese instelling, die Carl & Emily Fuchs-stigting (CEFF...
Die Europese en Ontwikkelende Lande Kliniese Proewe Vennootskap (European and Developing Countries Clinical Trials Partnership, oftewel EDCTP) het befondsing...
Wanneer die geskiedenis van die Covid-19-pandemie eendag opgeteken word, sal bioinformatikus prof Tulio de Oliveira van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Beter entstofoordragtegnologie kan ʼn sleutelrol speel om seker te maak dat individue toegang tot beter gesondheidsorg het. Dít is die doelwit van ʼn groep...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as een van Afrika se voorste universiteite gestand gedoen met die onlangse vrystelling van die 2022...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2021 is toegeken aan Bradley Moorcroft, ʼn US-gegradueerde in aktuariële wetenskap. Hierdie...
Die egpaar Bryan Bergsteedt en Nicola Bruns, personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US), het albei hul vierde US-graad op dieselfde gradeplegtigheid...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van die mees suksesvolle instellings nasionaal in terme van kreatiewe uitsette wat ingedien en subsidie ontvang het...
Met rolprente soos 2020 se The Sound of Metal en CODA, wat vanjaar die Oscar as beste rolprent ingepalm het, het stories oor die Dowe gemeenskap die afgelope...
Die gevierde Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktivis, Diana Ferrus, is vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad by sy...